
Wine consumer not connoisseur
Die Wynvlieg is gebore uit die liefde vir wyn en die liefde om wyn te deel met die naaste aan haar.
Sy is nie ‘n wyn snob nie (ok partykeer is sy maar sy sal dit nooit erken nie) en geniet dit om ‘n wye verskydenheid wyne te proe en dan te deel met die volgelinge van die vlieg op sosiale media. Wyn mense is sulke nice mense.
Die doel van die wynvlieg? Net soos die doel van die lewe, sys al seker maar eendag dit uitfigure. Tot dan die sal sy haar glasie vol wonderlike wyn hou.
Die Wynvlieg (translated as the Wine Fly) was born out of a love for wine and the desire to share wine with those nearest and dearest to her. She is not a wine snob (although sometimes she is but will never admit is), and she enjoys tasting a wide variety of wines and sharing them with her followers on social media. People who drink wine are such nice people.
The purpose of Die Wynvlieg? Just like the purpose of life, she's not quite sure yet, but someday she'll figure it out. Until then, she will keep her glass full of wonderful wine.